Die suurharpuis (Euryops sulcatus) is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Noord-Kaap waar dit op die Roggeveldberge-eskarp en die Nuweveldberge-eskarp voorkom. Dit staan ook as die waterharpuisbossie bekend.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika