thumb|Die IJsselmonde-eiland (die Zwijndrechtse Waard is deel van die eiland) thumb|Verkeersknooppunt Ridderkerk thumb|Rangeerwerf Kijfhoek naby Heerjansdam thumb|Van Brienenoordbrug in Rotterdam thumb|Shell se olieraffinadery in Pernis thumb|Kapitulasiemonument in Rijsoord
IJsselmonde is 'n eiland in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland.
Die eiland word omsluit deur die Nuwe Maas-rivier in die noorde, die Noord-rivier in die ooste en die Ou Maas-rivier in die suide en weste.
Die opgedamde Waaltje-rivier vloei deur IJsselmonde en verdeel die eiland in die suidooste onder in die Zwijndrechtse Waard.
Die eiland is hoogs verstedelik en lê sowat één meter onder seevlak.
Munisipaliteite IJsselmonde-eiland bestaan uit die volgende ses munisipaliteite:
Oppervlak (km²) Munisipaliteit Inwoners <br/ > (2022) - totaal - land - water Digtheid Albrandswaard 26 000 24 22 2 1 197 Barendrecht 49 000 22 20 2 2 488 Hendrik-Ido-Ambacht 32 000 12 10 2 3 107 Ridderkerk 47 000 25 23 2 2 006 Rotterdam-Suid ª Gebieden in Rotterdam (2021), AlleCijfers 248 000 46 41 5 6 049 Zwijndrecht 45 000 23 20 2 2 205 Totaal 447 000 152 136 15 3 287
ª Rotterdam-Suid is op die linker-Maasoewer van Rotterdam en bestaan uit die bestuursgebiede Charlois, Feyenoord, Hoogvliet, IJsselmonde en Pernis.
Naburige streke
Sien ook IJsselmonde (dubbelsinnig)
Verwysings
Eksterne skakels Plaatsengids Die midde van IJsselmonde:
Kategorie:Zuid-Holland Kategorie:Eilande van Nederland Kategorie:Streke van Nederland