IJsselmonde kan wees:

IJsselmonde (dorp), 'n Nederlandse dorp (ook wel Oud-IJsselmonde genoem) in die munisipaliteit Rotterdam en voormalige munisipaliteit in die provinsie Zuid-Holland IJsselmonde (eiland), 'n Nederlandse eiland in die provinsie Zuid-Holland IJsselmonde (gebied), 'n Nederlandse bestuursgebied van die munisipaliteit Rotterdam