Die Knegsbankpas (Knegtsbankpas) is ‘n bergpas in die voetheuwels van die Roggeveldberge in Suid-Afrika.
Die pas, by die koördinate , is op die P2271-grondpad noordwes van Middelpos en suidoos van Calvinia. Dit bereik ‘n hoogte van 1 375 m bo seespieël.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Bibliografie
fallingrain.net Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com
Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika