Euryops tagetoides is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap waar dit van die Botterkloofpas tot by die noordelike Sederberg voorkom en deel van die fynbos vorm. Daar is minder as tien, verspreide subpopulasies oor wat deur moontlike oorbeweiding bedreig word.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika