Indiana (Engels: State of Indiana) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met byna 6,5 miljoen inwoners. Sy hoofstad en grootste stad is Indianapolis. Indiana word in die noorde deur Michigan, in die ooste deur Ohio, in die suide deur Kentucky, in die weste deur Illinois, en in die noordweste deur die Michiganmeer begrens.
Indiana se bynaam is Hoosier State. Die etimologie van die woord "Hoosier" is onbekend.
Eksterne skakels Toerisme
Visit Indiana Geskiedenis
Indiana Historical Society