Iowa (Engels: State of Iowa) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van rofweg 3,2 miljoen. In 1846 is Iowa as die 29ste deelstaat tot die Unie toegelaat. Sy hoofstad en grootste stad is Des Moines. Dit word in die noorde deur Minnesota, in die ooste deur Wisconsin en Illinois, in die suide deur Missouri, en in die weste deur Suid-Dakota en Nebraska begrens.
Iowa se byname is The Hawkeye State en The Tall Corn State. duimnael|links|Prairie Sunset - Sononder in die Grasvlakte duimnael|links|Mississippi naby Lansing duimnael|links|Mississippi-rivierboot in Bellevue duimnael|links|Sioux City-kunsmuseum:John Himmelfarb se Trucks. Penelope Awaiting Her Chamberlain (2013)Chevrolet-plaaslorrie van 1946 met voorwerpe wat êrens gevind is duimnael|links|'n Lugaansig van Des Moines duimnael|links|'n Stylvolle watertoring: Stanton Coffee Pot
Eksterne skakels Toerisme
Travel Iowa Geskiedenis
State Historical Society of Iowa Fotoverslae
The Guardian, 26 Augustus 2020: The Guardian picture essay - Iowa's farmers count the cost of a rare storm – photo essay