Die grootvrugbospendoring (Gymnosporia grandifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap asook Eswatini.

Die boom se FSA-nommer is 399.7.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika