Die vaalpendoring (Gymnosporia capitata) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 401.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika