Die Kaapse swarthout (Maytenus peduncularis) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap asook Eswatini.

Die boom se FSA-nommer is 401.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Maytenus Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika