Die duinekokoboom (Maytenus procumbens) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Mosambiek, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 401.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Maytenus Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika