Die gryskokoboom (Maytenus albata) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap asook Lesotho.
Die boom se FSA-nommer is 401.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Maytenus Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika