Grewia bicolor, genoem basterbrandewynbos, valsbrandewynbos, tweekleurgrewia, witblaar-grewia, witblaarrosyntjie, witrosyntjie en donkiebessie ('n naam wat dit met Grewia flavescens of die skurweblaarrosyntjie deel), is 'n blomplantsoort in die familie Malvaceae, inheems aan Afrika suid van die Sahara, Jemen, Oman en die Indiese subkontinent. In Afrika is Grewia bicolor een van die belangrikste voere gedurende die droë seisoen, wanneer alle herbivore, wild en mak, dit smaaklik vind. Dit word veral geniet deur die eland (Taurotragus derbianus) en boerbokke (Capra aegagrus hircus).
Verwysings
Kategorie:Grewia Kategorie:Flora van Pakistan Kategorie:Flora van Nepal Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Oman