Die bosjakkalskoffie (Tricalysia capensis) is 'n struikplant wat eerste deur Carl Daniel Friedrich Meissner en Ferdinand von Hochstetter beskryf is. Tricalysia capensis is 'n lid van die genus Tricalysia, en die familie Rubiaceae.

In Suider-Afrika kom die struik in KwaZulu-Natal, die drie Kaapse provinsies, Eswatini en die suide van Mosambiek voor.http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1459-6

Die struik se FSA-nommer is 698 en staan in Engels bekend as die Forest jackal-coffee.

Subspesies Die plant het drie subspesies: Tricalysia capensis var. capensis Tricalysia capensis var. galpinii (Schinz) Robbr. Tricalysia capensis var. transvaalensis Robbr.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika