Die Swakopmundkanniedood (Commiphora oblanceolata) is 'n boom in die Commiphora genus en familie Burseraceae. Die spesie is endemies aan Namibië waar dit in die noordweste voorkom.

Die boom staan in Engels bekend as die Hyaena corkwood en sy FSA-nommer is 284.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

oblanceolata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië