Die Pondo-kokoboom (Maytenus oleosa) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die boom groei in ravyne en is gewoonlik ontoeganklik, dit word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Die boom se FSA-nommer is 400.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Maytenus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika