Die grootvrugpendoring (Gymnosporia oxycarpa) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan Limpopo en Zimbabwe. Dit kom in die noorde van die Krugerwildtuin en die suide van Zimbabwe voor.

Die boom se FSA-nommer is 401.9https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe