duimnael|links|250px|Die Ncandurivier aan die onderkant van die Ncandu-waterval. Die Ncandurivier is 'n voorloper van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Die rivier gaan oor die Ncandu-waterval 12 km buite die dorp Newcastle.

Samevloei Ngaganerivier, by koördinate , vloei dan in die Buffelsrivier en later Tugela.

Bron South Africa Road Atlas. MapStudio.

Kategorie:Tugelariviersytakke Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal