Die tontelblaarbossie (Gerbera tomentosa) is 'n meerjarige blomplant wat hoort tot die genus Gerbera. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.
Die plant het twee subspesies: Gerbera tomentosa var. lanata Harv. Gerbera tomentosa var. tomentosa
Galery
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Gerbera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika