duimnael|regs|300px|Pamplemousses Botaniese tuin Die nedersetting Pamplemousses is op die eiland Mauritius geleë en is die setel van die Pamplemousses-distrik.
Dit is in die Pamplemousses-distrik geleë, in die noordelike deel van die eiland, 10 km noordoos van Port Louis, die land se hoofstad. Pamplemousses is 64 meter bo seespieël geleë en het 8 836 inwoners.
Die naam Pamplemousses is Frans vir pomelo.
Koördinate:
Kategorie:Nedersettings in Mauritius