Gerbera aurantiaca is 'n meerjarige blomplant wat hoort tot die genus Gerbera. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die plant het reeds 90% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies en gewas- en bestaansboerdery die afgelope 120 jaar. Die plant het ook habitat afgestaan aan ontwikkeling in die KwaZulu-Natal Middeland. Dit word tans ook bedreig deur indringerplante.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Gerbera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika