Pamplemousses-distrik is een van die nege distrikte van Mauritius. Die distrik het 'n oppervlakte van 179 vierkante kilometer met 'n bevolkingskatting van 139 966 inwoners op 31 Desember 2015. Die distrik se setel is in Triolet.
Grense Pamplemousses is aan die noordweskus van Mauritius geleë en het 'n lang kuslyn. Dit grens aan: Die Indiese Oseaan in die weste. Vir die res grens die distrik aan drie ander distrikte: Port Louis in die suidweste. Aan Rivière du Rempart-distrik in die ooste. Aan Moka in die suide.
Plekke Gedeelte van Amitié Arsenal Crève Cœur Fond du Sac Grand-Baie (gedeeltelik) Le Hochet Pamplemousses Plaine des Papayes Pointe-aux-Piments Terre Rouge Triolet Trou-aux-Biches
Verwysings
Kategorie:Distrikte van Mauritius