Die klokkiespendoring (Gymnosporia tenuispina) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat. Dit kom ook in Botswana en Zimbabwe voor.

Die boom se FSA-nommer is 402.8.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe