Die grootblompendoring (Gymnosporia putterlickioides) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Limpopo. In Afrika kom dit in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.
Die plant het twee subspesies: Gymnosporia putterlickioides subsp. euonymoides (Welw. ex Oliv.) Jordaan Gymnosporia putterlickioides subsp. putterlickioides
Die boom se FSA-nommer is 402.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe