Die KwaGogodarivier (ook Gogotarivier) is 'n kleiner rivier wat in Middeland van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei.
Dit ontspring in die KwaZulu-Natal Middeland en sluit by die Msunduzirivier, 'n takrivier van die Umgenirivier aan.
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal