Die botterblom (Gerbera ambigua) is 'n meerjarige blomplant wat hoort tot die genus Gerbera. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Oos-Kaap en die Vrystaat. In Afrika kom die plant ook in Angola, die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Dit staan ook as die Griekwateebossie bekend.

Galery

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Gerbera Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe