Die rooiblomtaaibos (Searsia scytophylla) is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom vanaf die Bokkeveldberge-eskarp tot by Kogelberg en die Riviersonderendberge voor en is deel van die fynbos.
Die plant het twee subspesies: Searsia scytophylla var. dentata (Moffett) Moffett Searsia scytophylla var. scytophylla
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
scytophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika