Die smalblaartaaibos (Searsia stenophylla) is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Paarl en Gordonsbaai voor.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

stenophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika