Cyclopia laxiflora is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Knysna tot by Plettenbergbaai voor. Dit is laas in die laat 1800's gesien en word as moontlik uitgestorwe deur SANBI beskou terwyl of the World Online dit as reeds uitgestorwe beskou. Die plant is deel van die fynbos en is moontlik uitgewis deur die ontwikkeling aan die kus.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Cyclopia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika