Cyclopia plicata is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die Kammanassieberge en Kougaberge voor waar dit 'n voorkomsgebied van 219 km² het. Daar is vier subpopulasies en plant se getalle daal as gevolg van oorverwerking deur heuningbostee produsente. Die plant is deel van die fynbos. Die plant word ook bedreig deur 'n gebrek aan brand beheer programme.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Cyclopia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika