Searsia albomarginata is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Albanie naby Grahamstad voor. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 27 km² en daar minder as 50 plante oor. Dit vorm deel van die Zuurberg-fynbos.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
albomarginata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika