Die wilgerkorentebos (Searsia angustifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom wydverspreid voor, vanaf die Bokkeveldberge-eskarp, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Swellendam. Die plant is deel van die fynbos. Die boom se FSA-nommer is 377.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding end habitat Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Sy verspreiding strek vanaf Kaapstad in die weste, en gaan ooswaards na die Caledon en Swellendam streke. In die noorde, kom die voor in die Malmesbury, Worcester, Hexrivier en Sederberg streke.

Die groei op lae heuwelhange en dik ruigtes daarvan kan gevind word wat langs riviere en paaie groei.Coates Palgrave, M. (2002) Trees of southern Africa. Struik, Cape Town.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

angustifolia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika