USS Theodore Roosevelt (CVN-71) is die vierde Nimitz-klas kernaangedrewe superdraer in die Amerikaanse Vloot, genoem na oudpresident Theodore Roosevelt.
Die vliegdekskip is op 27 Oktober 1984 ter water gelaat en op 25 Oktober 1986 in diens geneem. Sy eerste operasionele konflik was tydens Operasie Desert Storm in 1991.
Kategorie:Amerikaanse vliegdekskepe