Cyclopia glabra is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net in die Hexrivierberge voor waar dit 'n voorkomsgebied van 170 km² het. Die plant is deel van die fynbos en word as seldsaam beskou.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Cyclopia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika