Die Mbyashishirivier is 'n sytak van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit vloei rigting suidwaarts digby die westegrens van die Krugerwildtuin, en sluit by die linkerbank van die Klein-Letabarivier aan.
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke