Cyclopia galioides is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net op die Kaapse Skiereiland voor waar dit die beskerming van die Tafelberg Nasionale Park geniet. Die plant is deel van die fynbos en word as seldsaam beskou.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Cyclopia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika