Lampranthus procumbens is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom op die Namakwalandse kusvlakte tussen Hondeklipbaai en Kotzesrus voor en het 'n voorkomsgebied van 95 km². Daar is drie tot vyf subpopulasies wat almal deur mynbou aktiwiteite bedreig word.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

procumbens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika