Massonia obermeyerae is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Wes-Kaap. Die grootste gros van die bevolking kom in die Oos-Kaap voor, met klein subpopulasies by Calitzdorp en Hermanus asook Kimberley.

Die plant is na Anna Amelia Obermeyer vernoem, die Suid-Afrikaanse botanikus.

Bronnelys Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety

obermeyerae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika