Massonia pustulata is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap in die binneland, weg van die kus. Tot 2012 was Massonia longipes as deel van M. pustulata beskou.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety
pustulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika