Massonia roggeveldensis is 'n bolagtige geofiet wat van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Roggeveld voor.

Bronnelys Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety

roggeveldensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika