Massonia longipes is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap langs die kus voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant is tot 2012 as deel van Massonia pustulata beskou. Die plant blom van Junie tot September en die blomme is wit tot roomkleurig.J.C.Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

Verwysings

Bronnelys Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety

longipes Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika