Lampranthus filicaulis is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Tulbagh tot by die Kaapse Vlakte en Botrivier voor. Die plant het reeds 30% van sy habitat die afgelope 45 jaar afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing. Ontwikkeling bly 'n bedreiging. In Engels staan die plant bekend as die threadleaf brightfig.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
filicaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika