Madagascar: Escape 2 Africa is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2008 wat deur Eric Darnell en Tom McGrath geregisseer is. Dit is voorafgegaan deur die 2005 film Madagascar.
Rolverdeling
Ben Stiller as Alex, die Leeu Declan Swift as jong Alex Chris Rock as Marty, die Bontkwagga Thomas Stanley as jong Marty David Schwimmer as Melman, die Kameelperd Zachary Gordon as jong Melman Jada Pinkett Smith as Gloria, die Seekoei Willow Smith as jong Gloria Sacha Baron Cohen as King Julien XIII Cedric the Entertainer as Maurice Andy Richter as Mort Tom McGrath as Skipper, die Pikkewyn Chris Miller as Kowalski, die Pikkewyn Jeffrey Katzenberg as Rico, die Pikkewyn Christopher Knights as Private, die Pikkewyn Conrad Vernon as Mason, die Sjimpansee Bernie Mac as Zuba, die Leeu Sherri Shepherd as Florrie, die Leeu Alec Baldwin as Makunga die leeu Elisa Gabrielli as Nana will.i.am as Moto Moto die seekoei Fred Tatasciore as Teetsi, die Leeu Eric Darnell as Joe die kameelperd Al Roker as 'n nuusleser Phil LaMarr as Safari Tour Guide Stephen Kearin as Stephen die kameelperd, 'n renoster en een van die New Yorkers Danny Jacobs as een van die New Yorkers Dan O'Connor as 'n Buffel en een van die New Yorkers Stacy Ferguson as a female hippopotamus Harland Williams as 'n kameelperd Bridget Hoffman as een van die New Yorkers David P. Smith as Bobby die dik-dik
Ontvangs
Resensies Op Rotten Tomatoes gee 64% van 157 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 5,91/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 61/100, gebaseer op 25 resensies, wat staan vir "oor die algemeen gunstige resensies".
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Buddy-rolprente