Lampranthus stanfordiae is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Redelinghuys tot by Mamre voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant het 'n voorkomsgebied van 4900 km² en daar is drie subpopulasies. Die plant word bedreig deur ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante. Die populasie se getalle daal.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
stanfordiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika