Aspalathus simii is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en kom van Oos-Londen noordwaarts tot by Inanda in KwaZulu-Natal voor. Daar is ook 'n geïsoleerde subpopulasies by Engcobo in die Oos-Kaap.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
simii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika