Aspalathus spectabilis is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-plantegroei. Dit kom in die Aasvogelberg en Langeberg tussen Swellendam en Cloetespas voor. Die spesie was eers as seldsaam beskou maar met verdere ondersoeke is nog subpopulasies ontdek.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
spectabilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika