Aspalathus spinifera is 'n klein struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en kom van Pondoland noordwaarts aan die KwaZulu-Natal kus voor asook in die KwaZulu-Natal Middeland.
Bronnelys REDLIST Sanbi ScienceDirect Plants of the World Online Biodiversityadvisor
spinifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika