Aspalathus granulata is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die noordelike hellings van die oostelike Langeberg, Outeniekwaberge en die Rooiberg naby Ladismith voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

granulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika