Aspalathus hypnoides is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg voor waar dit deel van die fynbos is. Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante soos die acacia en hakea-spesies. Meer as 50% van die suidelike laer hellings van die berg is reeds besmet met die spesies.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
hypnoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika