Aspalathus heterophylla is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Bokkeveldberge-plato tot by Du Toitskloof voor waar dit deel van die fynbos is.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

heterophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika